Welkom by ons
Ontdek die interusante projekte wat die Schuttes aan gewerk het.
Die doel in 'n oop wêreld die die leier se Jeep te vind en te stamp sodat jy die nuwe leier kan word. Die speler wat die langste 'n leier (of "aan") was wen.
Probeer uitvind wat die geheime getal is deur hoër of laer te raai.
'n interessante speletjie van kruisies en sirkels. Maar jy speel op 'n 5x5 grid. Jy moet probeer om vier van jou merke in 'n ry te kry.
'n Klassieke speletjie van Tic-Tac Toe. Jy moet probeer om drie van jou merke in 'n ry te kry.
Dit is 'n interaktiewe Afrikaanse teks-speletjie. Jy speel the hoofkarakter en kies jou eie pad deur die storie; elke besluit wat jy neem, bepaal hoe die storie gaan uitdraai.
'n Interessante speletjie van nommer raai. Jy moet probeer om die regte getal te raai.
'n digitale skaakhorlosie (timer) wat binne 'n webblaaier hardloop. Dit kan tot ses spelers se tyd opneem.